Ek is heel beïndruk met my kennis van die Russiese alfabet – of Siriliese alfabet – wat nog nie afgewater het nie.
Lees voort “Raai, raai, riepa – wat staan daar?”Maand: Augustus 2023
Waar kry hulle die manne?
Julle, ek gaan dit vra, want dit tiekel my pienk. Waar kry ouer, afgetrede vrouens die manne?
Lees voort “Waar kry hulle die manne?”ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo
Ek dink almal wat hier lees, weet ek wou nie die besluit oor Shilo se lewe of dood maak nie.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo”Painful om beautiful te wees?
Jitte, ek vertel gister van die geloolery met die Pantene op my hare, Om dit weer uit te kry – met Sunlight Liquid.
Lees voort “Painful om beautiful te wees?”