Die afgelope ruk gebeur onverklaarbare goed in ons huis. Ek het al vertel van die WhatsApp-boodskappe, waarvan die premtjie wat ook aan sommige van my kontakte gestuur is, wat my effens laat ril het.
Lees voort “Spokery, of iemand gaafs?”Maand: Julie 2023
Woordloos …
Vandag drie weke gelede moes ek Shilo vir die laaste keer veearts toe vat. En ek sukkel steeds om daaroor te kom.
Lees voort “Woordloos …”Kleinkindpret: Kumbaya
Ek is verskriklik beïndruk met my jongste kleinkind wat ek gereeld sien. Vandat hy skool toe is, sing hy. Sommer maklik.
Lees voort “Kleinkindpret: Kumbaya”Poefpolisie …
Ek gaan stap nou daagliks met die Schnauzers, soms met beide, soms met Bekka.
Lees voort “Poefpolisie …”Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo
Kleinkind hou nie van sy truie en baadjies se riyssluiters tot bo opgetrek nie.
Lees voort “Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo”As ek net een stel klere mag kies …
Ek antwoord nie die vrae wat Jetpack vra nie, maar ek gaan vandag een beantwoord op grond van vriendinne se antwoorde.
Lees voort “As ek net een stel klere mag kies …”