Ek is deel van ‘n groep saamskrywende vrouens wat na onsself as die Goue Vroue verwys. Die rede daarvoor was weens ‘n onaangename ervaring tydens een van ons saamskryf stories.
Ek sien egter in die laaste tyd in my leser op WordPress geen skrywes van ‘n hele paar van hulle nie. Nou weet ek nie of hulle nie meer skryf nie. En of hulle verlore geraak het toe osn vrywillig verplig na die Jetpack toep moes skuif.
Dus gaan ek vra:
Laat asseblief ‘n skakel na julle blogs in die kommentaar. Ek is seker julle skryf nog, en dat my volg van julle verlore geraak het toe ek na Jetpack oorgeskakel het.
Veral omdat ons daaroor in die WhatsApp groep gesels. Verskeie het al gekla dat hulle in die proses van oorskakel na Jetpack nie meer mense volg wat hulle gevolg het nie.
Help my asseblief om julle blogs weer op te spoor.
Jy kan my kry by seegogga.com
Ek skryf deesdae min, om verskeie redes, maar so nou en dan kry ek darem ‘n bevlieging.
LikeLiked by 1 person
Ok, dan kan ek opsoek, dankie liewe Seegogga.
LikeLike
https://seegogga.com/
LikeLiked by 1 person
Jy is nog daar, jy skryf dus regtig net baie min. Liefde.
LikeLike
Ek het 2 mnde lank nie laptop gehad nie en sel is te moeilik om te tik
LikeLiked by 1 person
Jy weet dan, dan hou mens sommer net op. Seegogga, word jy so ongeduldig soos ekke?
LikeLike
Jy weet darem nog van my.
LikeLiked by 1 person
Ek doen, jy skryf gereeld.
LikeLiked by 1 person
Ek en jy kuier ook nog by mekaar.
LikeLiked by 1 person
Dankbaat, ek sukkel met goed wat maak soos dit smaak
LikeLiked by 1 person
Eks nog daar, skryf net min want daar is nie tyd nie. En ek neem fotos op instagram.
LikeLiked by 1 person
Ek self is baie besig, my dae voel baie vol.
LikeLike
Sterkte
LikeLike
Ek skryf min of amper nooit maar is nog hier
LikeLiked by 1 person
A, dankie. Ek mis jou skrywes
LikeLike
Ek mis jou. Ek kan wel jou blogs lees. Ek dink as jy net woordnoot intik behoort jy my te sien
LikeLiked by 1 person
Ek gaan dadelik soek, ek is dus weg by jou? Ek moes geweet het!
LikeLiked by 1 person
Ek kry jou nie, kan jy die skakel dalk hier plaas? Ek het nou gesoek onder woordnoot, woordenoot, woordennoot.
LikeLiked by 1 person
Ek sal plaas
LikeLike
Jou gevind toe ek op hierdie boodskap van jou klik.
LikeLike