Kleinkind praat baie Engels, verstaan baie goed in Engels en is op emosies ingestel in beide tale. Juis oor die geEngelspratery het ek besluit om hom baie meer aan Afrikaans bloot te stel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma keep quiet”Maand: November 2022
Kleinkindpret: Tannie heks
Kleinkind praat nou baie. En hy praat al verstaanbaarder. Ek weet bykans alles wat hy sê. Verder luister hy baie mooi. En as ek vra of ek reg verstaan, dan Yes hy my.
Lees voort “Kleinkindpret: Tannie heks”Uno!
Ek het so rukkie gelede Uno op my iPad afgelaai. En ek moet bieg dat ek soms so lekker speel dat ek so bietjie van tyd vergeet …
Lees voort “Uno!”My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie
Bushboy deel vandag foto’s van die jakarandas in sy stad in Australië. En ek gesels saam en sê dat ek tans in ‘n stad in Suid-Afrika bly wat bekend is as die Jakarandastad.
Lees voort “My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie”Five little monkeys jumping on the bed … OK
Kyk, hierdie kleinseuntjie van my is baie snaaks. baie, baie snaaks. Hy was einde Oktober maar twee jaar en ses maande oud, dus is hy regtig nog klein.
Lees voort “Five little monkeys jumping on the bed … OK”Reënjassie vir waentjie ala Kazakhstan
In Kazahstan stap die mense oralheen. En daar bly die kinders nie in ongure weer by die huis nie, daar is daar mos oplossings daarvoor.
Lees voort “Reënjassie vir waentjie ala Kazakhstan”