Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto wat in 2011 geneem is. Die swembad van ons huis in Ruimsig Country Estate. Met die piesangbome, wat ek moes uithaal omdat hulle vervuil … Toe was dit al ses jaar lank ons tuiste.
Lees voort “En nou is dit nie meer my huis nie”