Ons het weekliks voor die kassie vasgenael gesit terwyl on Spoorloos 1 en 2 gekyk het. In die twee reekse was een mens vir die verdwyning van kinders verantwoordelik. En die meeste van die kinders het dit nie oorleef nie. En ons kon nie wag dat Spoorloos 3 begin nie.
Lees voort “Spoorloos 3 Steynhof: Wat ‘n kragtoertjie!”