Ons geniet dit om vir my verjaarsdag as gesin saam uit te eet. Hierdie foto is op 13 Augustus 2017 geneem, dus 4 jaar gelede. By De Vette Mossel by Harties. Una, ek neem aan jy ken die plekkie?
Lees voort “De Vette Mossel – Hartbeesfontein”Ons geniet dit om vir my verjaarsdag as gesin saam uit te eet. Hierdie foto is op 13 Augustus 2017 geneem, dus 4 jaar gelede. By De Vette Mossel by Harties. Una, ek neem aan jy ken die plekkie?
Lees voort “De Vette Mossel – Hartbeesfontein”