Gepubliseer in Joernaal

En toe kan ek nie my hoenderaftreksel eet nie …

Ek wou vandag ‘n resep vir hoenderaftreksel plaas. Wat blykbaar baie goed vir die ingewande is. Skoondogter sê mens noem dit prebiotika. Ek wou dit probeer omdat ek die afgelope maand – na intensiewe kursusse antibiotika – ‘n probleem met die goeie bakterieë in my ingewande het.

Lees voort “En toe kan ek nie my hoenderaftreksel eet nie …”