Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: James en die reuse perske

Nog ‘n boekresensie uit die pen van die 9-jarige Chrisjan. Ek geniet sy resensies vreeslik baie, die taalgebruik van ‘n seuntjie wat dit geniet om boeke te lees.

En nou verwag sy ouma van hom om resensies oor die boeke te skryf. Sy foto’s ter illustrasie word al hoe ouliker.

Kliek op die foto om na die resensie geneem te word.

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.