‘n Week gelede is my ma doodsiek per ambulans hospitaal toe. Sy het in Maart 80 geword en ek het by my pa gepleit. Asseblief, laat sy net medisyne teen die suiker en infeksie kry, moet haar nie inboek nie.
Lees voort “Waterfall Netcare Midrand was wonderlik”Dag: 3 Augustus 2020
Oggend in President Park, Almaty
Gister besluit ons twee dat ons iets gaan moet doen. Die dae word weke word ‘n maand terwyl ons ingeperk is, manlief moet van die huis af werk. Dit voel soos ewigheid, anders as in Ust waar die weke gevlieg het omdat hy werk en naweke anders is.
Lees voort “Oggend in President Park, Almaty”