Van die eerste keer wat ons van Almalty lughawe na die stad gereis het, Januarie 2019, het die lang ry winkels langs die hoofpap op pad in stad toe my gefassineer. Mooi, met modernerige voorkoms.
Lees voort “Vlooimark-mark-vendusie-effek in Almaty”Van die eerste keer wat ons van Almalty lughawe na die stad gereis het, Januarie 2019, het die lang ry winkels langs die hoofpap op pad in stad toe my gefassineer. Mooi, met modernerige voorkoms.
Lees voort “Vlooimark-mark-vendusie-effek in Almaty”