Ons soek al van ons na Qazaqstan getrek het mieliemeel om mieliepap te maak. Manlief is ‘n vreemde spesie, tuis het ek selde pap gemaak. Selfs as ons braai. Hier sal hy sy voortande gee vir mieliepap. Miskien omdat dit eg Suid-Afrikaans is.
Lees voort “Mieliepap in Almaty, Qazaqstan”