Ek lees gister Kameel, een van my blogvriende, het haar kinders se sêgoed neergeskryf.
Lees voort “My kinders se sêgoed”Maand: November 2019
Thermomix resep vir hamburger rolletjies
Kan jy raai dat daar ‘n land is waar nie baie van die mense hamburgers eet nie? Daarom is hamburger rolletjies ook nie te koop nie. Wel, daar is. Qazaqstan.
Lees voort “Thermomix resep vir hamburger rolletjies”Как путь? Нет? Wat sê sy?
Ek sukkel nog so bietjie om te verwerk dat die mense hier dink dat ek van Russiese afkoms is.
Lees voort “Как путь? Нет? Wat sê sy?”Om in temperature kouer as my vrieskas te oorleef
So drie jaar gelede kyk ek so na Nico Veltman, ‘n skoolvriend wat in Amerika bly, se foto’s op Facebook. Sneeu net waar jy kyk. En ek dink so by myselwers. dankie, maar nee dankie! Daar sal ek nie gaan bly nie. Ek hou van koel, vrieskastemperature is egter om vleis vars te hou. Te keer dat die bloed uit die vleis tap. Ek het ‘n vel wat daardie funksie verrig.
Lees voort “Om in temperature kouer as my vrieskas te oorleef”Thermomix resep vir Sitrusstroop vir Sitrustee
Ek het ‘n nuwe liefde ontdek. Sitrustee. Mens kry tot sakkies met pomelotee. Van Tess.
Lees voort “Thermomix resep vir Sitrusstroop vir Sitrustee”