Ek moet vandag ‘n negatiewe ding wat ‘n positiewe uitkoms gehad het, beskryf. En weereens is dit ‘n moeilike opdrag …
Lees voort “Dag 14: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Etiket: WRG.
Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek een aspek van my lewe beskryf wat ten goede verander het. En dit is nogal ‘n moeilike een as mens reeds so oud soos ek is. Ek dink tog ek gaan oor my beroep skryf …
Lees voort “Dag 12: WRG 21 dae van dankbaarheid”Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek dink ek sou al opgehou het. Maar toe vra Virgo waar is die stories en nou is ek oor die halfpadmerk.
Lees voort “Dag 11: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging
Op dag tien moet ek vertel van iets moois wat iemand vandag of hierdie week vir my gedoen het.
Lees voort “Dag 10: WRG se dankbaarheiduitdaging”Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging
Vandag moet ek oor drie goeie goed skryf wat ek onlangs in my gemeenskap gesien het. En dit is ‘n interessante opdrag, want ek neig al meer om die sleg raak te sien.
Lees voort “Dag 9: WRG dankbaarheiduitdaging”Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging
Vandag moet ek besin oor drie dinge wat altyd ‘n glimlag op my gesig sit. En dit gaan moeilik wees om by drie te bly, maar ek gaan probeer …
Lees voort “Dag 6: WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging”