Ons het Saterdagoggend begin see toe ry. Dit het gereën en die water het blybaar oral gevloed. Ook in Centurion, nadat ons weg is. By die rivier gekom, het ons gepak om see toe te kom.
Lees voort “Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier”Etiket: vloede
Centurion vloed terwyl ons by rivier is …
Gistermiddag het ons so teen drie-uur rivier toe gery. Dit het begin reën toe ons uit Centurion is, maar glad nie hard nie. Tog het dit ons meer as ‘n uur geneem om die stukkie N1 te ry tot by die N14, waar ons eers by ‘n motorhawe moes stop. Die ry-stop-ry is nie so lekker op die blaas nie.
Lees voort “Centurion vloed terwyl ons by rivier is …”Ons hou die Vaal se vlakke steeds dop …
Ek het vroeër geskryf dat ons die Vaal se vlakke dophou. Met ‘n houtoog, want ons huis het in 2010 en 2011 so meter hoog in die rivier gestaan. Toe die water vertikaal met ongeveer agt meter gestyg het om in ons huis in te gaan.
Lees voort “Ons hou die Vaal se vlakke steeds dop …”