So beskryf Pete, een van my blogvriende my onlangs in ‘n antwoord op een van my plasings.
Lees voort “Sonvanger op Ys”Etiket: Ust’-Kamenogorsk
‘n Geregistreerde pakkie vir my
Gister, toe ek by die vrou, wat die ontvangshokkie van ons woonstelblok beman, verbystap, groet ek vinnig en draai weg om by die deur uit te gaan. Sy herken my en klop hard en ongeduldig aan die venster wat ons twee skei.
Lees voort “‘n Geregistreerde pakkie vir my”Sneeu in Ust-Kamenogorsk
Ek was vreeslik opgewonde om die eerste sneeu in Ust’-Kamenogorsk te sien. Die sneeu kom op twee maniere hier aan.
Lees voort “Sneeu in Ust-Kamenogorsk”Is ek die ewige reisiger?
Ek is gevra om ‘n artikel te skryf oor die lewe hier in Qazaqstan. Vir een van die vrouetydskrifte. Een van die vrae was of ek ‘n reisiger is. Is ek?
Lees voort “Is ek die ewige reisiger?”Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie
Ons woon sedert Maart 2019 in Qazaqstan.
Qazaqstan is die 9de grootste land in die wêreld. Meet meer as 3 000 km van oos na wes, en meer as 1 000 km van noord na suid. ‘n Land met geen oseaan nie, grens wel aan ‘n see.
Lees voort “Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie”My muse het verlof sonder toestemming geneem
Ek lag nou so lekker toe Vuurvliegie my laat weet dat die woorde vir haar woordsnoer die keer nie apart gegee word nie, want haar muse het haar so gelei.
Lees voort “My muse het verlof sonder toestemming geneem”