Ons het gistermiddag gaan stap. Manlief was klaar in ander klere en glad nie lus om te gaan stap nie. Maar, ek kan nogal oortuigend wees as ek moet.
Lees voort “‘n Vinnige uitstappie afgerond met ete by Mado in Almaty”Etiket: restaurante
Terasse Lillet – eetplekkie in Almaty
Hierdie een gaan sommer kort wees. Die eerste ding wat my van die plek opgeval het, is die naam. Dan die rooi kombersies oor elke stoel al is dit somer, met die naam Lillet in wit daarop geborduur. Die naam is vir my interessant.
Lees voort “Terasse Lillet – eetplekkie in Almaty”‘n Stappie word ‘n onverwagte uiteet in Almaty
Vanmiddag nadat manlief gewerk het, vra ek dat ons bietjie gaan stap. Ek is lus om af te stap om te gaan kyk wat tussen die twee geboue ver onderkant ons is. Die twee wat amper soos ‘n hek gebou is, na mekaar gedraai aan weerstante van ‘n straat staan. Amper soos daardie hekke by die ingang van imposante wonings.
Lees voort “‘n Stappie word ‘n onverwagte uiteet in Almaty”