Ek het nie veel erg aan vaders- en moedersdag nie, maar die kinders het mos met moedersdag gevra dat hulle pa my in Kuruman bederf. Aangesien hulle myle weg is. Maar, dit is basies onmoontlik. Want Kuruman Sondae so toe soos ‘n klei os se watsenaam is.
Lees voort “Vadersdag by Mattanu privaat wild reservaat, distrik Barkly Wes, Noord-Kaap”Etiket: Resensie
Die Byl – TV-reeks resensie
Ek het nou die dag geskryf dat die huis by Boesmansgat ‘n plek vir die skiet van Die Byl kan wees. Ek sien ek het nog nooit iets oor Die Byl geskryf nie …
Lees voort “Die Byl – TV-reeks resensie”Resensie: Lioness (reeks op Mnet)
Ek het die afgelope ruk die advertensie vir ‘n nuwe Suid-Afrikaanse reeks op M-net gesien.
Gholf by Kalahari Country Club Kathuy
Ek dink almal dink al ek speel gholf, manlief dink ek is sy eie spotter en ek weet ek gaan net saam om gholfbane te bewonder en foto’s te neem. Dus gaan daar balle verlore, want die spotter het iets gesien wat ‘n foto werd is.