Ek is besig met ‘n leesplan op my Bybeltoep wat van my verwag om vandat te skryf oor gebeure tydens my lewe wat ek geweet het dat God by ons is.
Lees voort “Ons ongeluk: God was by ons”Etiket: ongeluk
‘n Dowwe slag en dan gille
Ons vrees al lankal dat iemand op die Jongensfonteinpad raakgery gaan word. Die gedeelte in Stilbaai in. Onderkant die disco. Hierdie Desember veral omdat die disco oop is.
Lees voort “‘n Dowwe slag en dan gille”Ek sukkel in swaar verkeer …
Ons ry op die oomblik op die N1, rigting Vrystaat. Ons was skaars uit Centurion toe ons in erge verkeer vassit. Nog voor ons by Midrand was.
Lees voort “Ek sukkel in swaar verkeer …”