Ek drink nie sommer pille nie. Waarskynlik omdat ek vergeet om dit te drink. Maar, ek het altyd Rescue van Natura in my medisynekassie. En deesdae weer ‘n paar in my handsak in ‘n sakkie.
Lees voort “Rescue … ‘n pilletjie teen angstigheid en slaaploosheid”Etiket: medisyne
Om dringend die regte medisyne in Almaty te koop as jy nie Russies kan praat nie
Ons bly nou twee maande in Almaty. En almal wil weet hoe dit is. Ek sê dan maar net dat ek nog nie kan sê nie, ek is te kort in die stad. En ek mis Ust’-Kamenogorsk ala Öskemen nog te veel om ‘n oordeel te kan maak.
Lees voort “Om dringend die regte medisyne in Almaty te koop as jy nie Russies kan praat nie”