Goed, my dokter is gebel. Ek het maar ‘n telefoniese konsultasie gedoen. Ek kan nie meer wag nie. Vier dae nadat ek laktose ingekry het, is ek steeds hondsiek.
Lees voort “Vier dae na laktose inname nog hondsiek”Etiket: laktose
As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef
Ek wip my sommer uit my kassie as dokters en dieetkundiges hulle oë rol en praat oor mense wat op Dr Google staatmaak. As jy vertel dat jy raad vir jou probleem gekry het. Toe jy jou simptome geGoogle het. Sulke mense maak of hulle alles weet. Ons weet tog hulle doen nie?
Lees voort “As dokters en dieetkundiges tog maar die waarde van dr Google besef”