Ek … die natgereënde hoender

La Nina is nog glad nie klaar met die koue, nat lug wat sy oor die oostelike helfte van Suid-Afrika injaag nie. Sy het die vog vir die tropiese sikloon Eloïse voorsien. Eloïse was die sewende tropiese depressie wat oor die oseaan gevorm het, die vyfde benoemde storm en die tweede tropiese sikloon van die … Lees voort Ek … die natgereënde hoender

La Nina: Paaie in Noord-Kaap breek op

Ons woon sedert 27 Desember 2020 in Kathu, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. En dit is soveel anders as wat ons verwag het. Dié deel van Suid-Afrika is veronderstel om nou baie warm en baie droog te wees. Dat die aarde hier droog is, is iets waaroor ek beslis nie twyfel nie. Die erwe … Lees voort La Nina: Paaie in Noord-Kaap breek op

Gaan La Nina weer amok maak?

Daar is twee weerverskynsels wat Suid-Afrika soms lig en soms swaar tref, naamlik La Nina en El Nino. Laasgenoemde sorg vir droogtes, La Nina vir kouer weer en baie reën, soos wat ons nou aantref. Ons het in 2010/11 soortgelyke La Nina weerstoestande gehad. En daarom moet ek bieg. Ek geniet die reën wel baie, … Lees voort Gaan La Nina weer amok maak?