Dit reën sedert Vrydag elke dag. Sag, maar deurdringend. En dus is die Hennopsrivier weer te vol. En word ons gholfbaan weens oorstromings gesluit.
Lees voort “Pretoria tweede koudste plek in land vandag”Etiket: koud
Ysige nag langs die Vaal …
Ons het mos die naweek uit ons stadshuis getrek – sy is basies verkoop. Ek het gister daarvan vertel. Ons het Saterdagaand by dollatjie gaan slaap. En Sondagoggend die pad veel vroeër as gewoonlik gevat omdat hulle ander verpligtinge gehad het.
Lees voort “Ysige nag langs die Vaal …”