Ek wou die storie al so lankal vertel, maar dan laat ek dit weer staan. Want seun dink nie regtig ek is snaaks as ek vertel dat baba sy eie krukke gemaak het nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Baba maak sy eie krukke om te loop”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: Een beentjie staan
Ons jongste kleinkind bly drie dae per week voldag by ouma. En sy moet dus seker maak dat hy mooi ontwikkel so tussen die spelery deur. Een daarvan is om seker te maak dat sy groot spiere goed ontwikkel.
Lees voort “Kleinkindpret: Een beentjie staan”Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie
Kleinkind het hierdie week vier volle dae by ouma gekuier en ons het soveel pret gehad. Ek was natuurlik ook doodmoeg, dus het ek lanklaas geskryf …
Lees voort “Kleinkindpret: Plastiese fietsie en insleepstootwaentjie”Kleinkindpret: wasgoedwasdag
Kyk, wat ek nou gaan vertel, is seker nie mooi om oor te vertel nie. Maar ek gaan dit tog doen, want ek wil mos eendag as ek oud is, weer hier kom lees en lag. Terwyl ek onthou.
Lees voort “Kleinkindpret: wasgoedwasdag”Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …
Ek pas mos my kleinkind twee keer per week op as sy mamma by die werk is. En ek het soveel pret met die kindjie.
Lees voort “Kleinkindpret: Bordkryt het baie gebruike …”