My blogvriendin Una se plasing oor ‘n plekkie in haar verlede wat sy nog net met die hart se padkaart kan vind, het my hart dadelik aan die werk laat spring. Om ‘n padkaart te bied na die plaashuis waar ek tot einde standerd 4 (nou graad 6) grootgeword het.
Lees voort “Die hart se padkaart na sorgelose kinderdae”Etiket: kinderdae
My musikale ma
Toortsie, my een blogvriendin, vertel onlangs op haar blog van haar lewe en genot as klavierspeelster. En toe trek heimwee my na my eie kinderdae met ‘n musikale ma.
Lees voort “My musikale ma”