Ek het hierdie foto van seemeeue in vlug op 25 Januarie 2010 op een van die strande van Fraser eiland, Australië, geneem.
Lees voort “Seemeeue op Fraser eiland, Australië”Etiket: Frazer eiland
Die spinnekoppe van Australië
Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”Krabbelbloekoms se pragtige stamme
Ek loer vandag na Bushboy se foto’s wat hy vir Cee se “tree or part of tree” uitdaging ingeskryf het. En raai wat sien ek? Die stam van ‘n boom wat lyk asof iemand daarop gekrap het. Die foto is swart en wit, maar die gekrabbel trek my.
Lees voort “Krabbelbloekoms se pragtige stamme”