Ek sit gisteraand en wonder, sê nou een van my lesers dink dat ek na hom of haar as ‘n bekruiper verwys. Veral weens van die kommentaar.
Lees voort “Verskil tussen lesers en bekruipers”Etiket: bekruiper
Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?
Ek het ChatGPT raad gevra oor hoe om van ‘n bekruiper ontslae te raak wat my blog lees. En die oulikste raad gekry. Onthou, dis is ‘n masjien wat met my praat
Lees voort “Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?”