WordPress het werklik irriterend geword. Die een oomblik tik ek nog lekker die volgende oomblik kan ek niks byskryf nie.
Lees voort “Wat gaan met WordPress aan?”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Ek en spinnekoppe
My 60ste sal ek nie lig vergeet nie …
17 Augustus 2020 was die een dag in my lewe wat ek so graag saam met my kinders wou vier. My 60ste verjaarsdag. Die Here het egter ‘n ander plan vir my gehad.
Lees voort “My 60ste sal ek nie lig vergeet nie …”Ek het nie meer ‘n weertoep nodig nie
Ek het so pas my weertoep, Weather Live, gestaak, want ek het dit nie meer nodig nie. Hier ken ek die weer, weet ek hoe om aan te trek as ek by die venster uitkyk en kan ek nie verkluim as ek nie reg aantrek nie.
Lees voort “Ek het nie meer ‘n weertoep nodig nie”As BB se probleme opgelos moet word …
BB is my miniatuur Schnauzertjie; sy is so bietjie meer as tien jaar oud. As jy hier lees, sal jy verstaan hoe ek my hart styf toe mies maak terwyl ons in Kazakhstan geleef het. Om nie aan haar en my ander woefkinders te dink nie.
Lees voort “As BB se probleme opgelos moet word …”Doringbome en wag-‘n-bietjies
Blogvriendin Woordnoot skryf vandag oor doringbome. En toe is ek sommer lus om ook te skryf. Veral omdat ek een in ons tuin laat afkap het. Ene wat die gras versmoor, ons het hom op verkeerde plek geplant. Ek wil oor twee soorte bome met dorings skryf wat by ons langs die rivier groei.
Lees voort “Doringbome en wag-‘n-bietjies”