Mense gebruik steeds WhatsApp en Facebook en Instagram op hulle privaat fone. Nie omdat daar nie beter is nie, maar omdat almal dit doen.
Lees voort “Toeps skrik wakker”Etiket: Afrikaans,
Die taal waarin ek verkies om te skryf
Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade
Ek het so week gelede geskryf dat ek die skakel na hierdie artikel sal deel sodra die artikel gepubliseer is. En ook die naam van die artikel weerhou …
Lees voort “Vyftiende artikel gepubliseer – net ‘n genade”Eerste artikel vir jaar word gepubliseer
Ek het hierdie jaar teen ‘n slakkepas aangepak wat navorsing betref. Want my daaglikse lewe het teen die spoed van weerlig by my verby geskiet.
Lees voort “Eerste artikel vir jaar word gepubliseer”Tydbomme of tydkapsules?
Ons is mos in die proses om die rivierhuis te verkoop. Aangesien ons die plek sedert 2001 het – en intussen ‘n baie groot stoor opgerig het – is daar baie stoorplek. Nie in die huis nie, maar wel in die stoor.
Lees voort “Tydbomme of tydkapsules?”‘n Ongelukkige druk op my hand
Sondagoggend lê ons so effens laat in. As sewe-uur laat genoem kan word as mens langs die Vaal is. Manlief sluimer weer in terwyl ek op my iPad lees, met my hand oop en plat op die matras tussen ons. Wat ‘n fout!
Lees voort “‘n Ongelukkige druk op my hand”Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …
Kleinkind begin mos nou baie praat. Die hele tyd word daar met my gesels. En ek geniet dit so baie.
Lees voort “Kleinkindpret: Poefies op ouma se t-hemp …”