Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..

Ek was ‘n Voortrekker as kind en toe ek matriek was, het ek vir Voortrekkerjuffrou gespeel. Ek kan nie eens meer onthou hoe dit was nie, maar ek kan onthou dat ek in my hele hoërskoollewe net een dag nie by die skool was nie en steeds 100% skoolbesoek gekry het. Omdat ek deel van die nasionale fakkelloop was.

Lees voort “Om ‘n Voortrekkerjuffrou te wees ..”
Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring

Kyk, ek wou myself die afgelope maand in die gesig klap. As ek by die venster uitkyk op ‘n wêreld waar die lente my lok om uit te gaan om die natuur te gaan geniet. Na maande van te koud om buite te wees. Maar ek mag nie. Dan het ek by die venster gestaan met die allerongelooflikste gevoel van ongeloof.

Lees voort “Braaivleis op eerste dag na grendeltyd in Qazaqstan: ‘n Onwerklike ervaring”