Gister moet ons twee toilet toe hol. Kom ouma, ons moet gaan poef.
Lees voort “Kleinkindpret: Bel die polisie”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: O genade
Ek hoor myself gister toe ons kleinkind by die skool gaan haal, sy woordeskat verstom my baie.
Lees voort “Kleinkindpret: O genade”‘n Hoender wat nie tackle nie …
Ons het kleinkind weer Vrydag by die skool gaan haal. Later as gewoonlik, ek moes oupa eers by Gautrein stasie afhaal.
Lees voort “‘n Hoender wat nie tackle nie …”Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie
Kleinseun kan nie blomme weerstaan nie. Ek het al vertel dat hy langs die pad by struike stop en pluk. Mooi luister as ek sê net enetjie.
Lees voort “Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie”Kleinkind niepret: Snob by die kerk
Ons het verlede Sondag saam gepotjie by die kerk, die eerste keer in twee jaar wat ons lid van die gemeente is. En ek is vies …
Lees voort “Kleinkind niepret: Snob by die kerk”Kleinkind nie-pret: huilend by skool
Vrydag gaan haal ons kleinkind by kleuterskool, gewoonlik is Donderdae ons dag. Maar, oupa was Donderdag weg.
Lees voort “Kleinkind nie-pret: huilend by skool”