Woensdag gaan haal ons kleinseun by die skool. Hy is siekerig, maar speel te lekker.
Lees voort “Kleinkindpret: Muskiet jou zoemelige ding”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: Dit stink
As kleinseun hier is< gryp hy die boude vas en hol, met die roep: “Ouma, kom, ek moet poef.”
Lees voort “Kleinkindpret: Dit stink”Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …
Kleinkind is ‘n versamelaar. En as hy een begin, is daar reëls wat nie gebreek mag word nie. Hy pas sy versameling soos goud op.
Lees voort “Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …”Kleinkindpret: Ai wêna
Kleinkind kan Afrikaans en Engels bykans ewe goed praat en verstaan. Engels leer hy homself deur sy stories.
Lees voort “Kleinkindpret: Ai wêna”Kleinkindpret – ek is alleen!
Ons was drie weke by die see. En in daardie tyd het jongste kleinkind vreeslik na ons verlang. En ek en oupa na hom.
Lees voort “Kleinkindpret – ek is alleen!”Blippi se wêreldtoer …
Ek wonder of die meeste van my blogvriende gaan weet wie Blippi is, want, as dit nie vir my en kleinseun se speel was nie, het ek ook nie geweet wie hy is nie …
Lees voort “Blippi se wêreldtoer …”