Ek het mos die WRG se 21 dae van dankbaarheid uitdaging gedoen. Vir 21 dae lank moes ek elke dag iets geskryf het oor iets waaroor ek dankbaar is, gebaseer op hulle riglyne. Dit was interessant.
Lees voort “‘n Jaar om op dankbaarheid te fokus”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Ek leer skiet …
Ons het ‘n plekkie langs die Vaal, en as mens tans in Suid-Afrika op ‘n geïsoleerde plek bly, moet jy weet hoe om jouself te beskerm teen aanvalle. As jy nie statistiek wil word nie.
Lees voort “Ek leer skiet …”Foto-pret: servette
Ons is vandag na ‘n groter dorp toe, nadat die Agri naby ons nie die filters in voorraad het wat ons nodig het om die boorgat se water te filtreer nie.
Lees voort “Foto-pret: servette”Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Sjoe, ek is daar. Die 21 dae is verby en ek kan weer oor iets anders skryf. Maar ek is dankbaar oor die geleenthede wat dit geskep het. Hier is dan die laaste inskrywing oor dankbaarheid.
Lees voort “Dag 21: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid
Vandag moet ek gesels oor op wie ek altyd kan staatmaak en waarom. Dit is inderdaad ‘n maklike ene, want dit is my kinders en my manlief.
Lees voort “Dag 20: WRG se 21 dae van dankbaarheid”Dag 19: WRG se 21 dae van dankbaarheid
My gunsteling tyd van die dag?
Lees voort “Dag 19: WRG se 21 dae van dankbaarheid”