Ek is nie alleen ‘n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat ‘n tydskrif nie kan weggooi nie.
Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
So, hoe beïnvloedbaar is ek?
Mens dink mos maar jy is nie beïnvloedbaar nie. Jy is ‘n mens op jou eie, ander word beïvloed, nie jy nie …
Tog vind ek gereeld uit dat ek baie beïnvloedbaar is.
Sneeuvlokkies in Qazaqstan
Kyk ek dreig nou lankal om hierdie een te skryf. Daarom gaan ek so bietjie van my navorsingsartikel vergeet en eers hier konsentreer. Om oor sneeuvlokkies te skryf.
My hare en haarkapsters
Ek het verlede week so gelag vir die beskrywing wat een van my blogvriendinne, Hester, van haar moedswillige hare en haar uitstappies na haarkapsters toe, dat ek nou lus is om sommer ook my eier in die mandjie te sit.
As ongevalle dokters vir jou seer lag …
In November 2019 het ek, net voordat ons na Suid-Afrika toe is vir ‘n week, ligte vriesbrand in al tien vingers opgedoen.
Afrikaanse Podsendings
Ek sien vanoggend dat my een van my gunsteling tydskrifte, Rooi Rose, sy eie podsendings het. Dit is nou stories en so aan waarna mens kan luister. Op die web, en op toeps soos die Apple Podcasts toep (foto).