Ons het mos 18 maande in Kazakhstan gaan woon, waarvan ons 15 maande in Öskemen (Kazakh) of Ust’-Kamenogorsk (Russies) gewoon het.
Lees voort “Bloeisels / blomme in Öskemen, Kazakhstan”Skrywer: Dr Christa van Staden
Dankbaar vir die dingetjies in my lewe
Vandag wil ek sommer skryf oor my dankbaarheid vir die klein dingetjies in my lewe. En die grotes.
Lees voort “Dankbaar vir die dingetjies in my lewe”Hills woewe kos vir nierprobleme
BB het mos ‘n jaar gelede ‘n operasie gekry sodat nierstene verwyder kon word. Ek kon nie glo dat sulke groot goed uit haar lyfie gehaal is nie. Van daar af moet sy woewe kos eet vir woewe met urienwegprobleme.
Lees voort “Hills woewe kos vir nierprobleme”Nêrens – Noord-Kaap – resensie
Kyk, ek het nie daarna uitgesien dat Spoorloos 3 ten einde loop nie. Maar ek moet erken, die nuwe reeks wat in sy plek is, is opwindend. Die naam het my natuurlik soos ‘n magneet getrek. Nêrens, Noord-Kaap.
Lees voort “Nêrens – Noord-Kaap – resensie”My twyfelagtige voorreg
Ek het vertel ons het in ‘n klein kompleks ingetrek. Regtig klein.
Lees voort “My twyfelagtige voorreg”Vriesend-koue naweek langs die Vaal
Ons is die naweek rivier toe, hoofsaaklik om die boorgatpomp se probleem uit te sorteer. Natuurlik het ons geweet dat koue weer voorspel word. Hoe koud het ons nie gekyk nie.
Lees voort “Vriesend-koue naweek langs die Vaal”