Ons landgoed het ‘n hele klomp geld uitgegee om ‘n speelplek vir die kinders by die klubhuis te bou. En ek het met soveel opwinding in my hart met kleinseun tot daar gestap om die vordering van die plek te beskou.
Lees voort “Buffel-dogtertjies by die speelplek”Skrywer: Dr Christa van Staden
Sopkoud …
Ek het geweet hierdie titel gaan jou aandag trek. Want glo my vry, ek was self hoogs beïndruk met kleinkind se woordskeppings …
Lees voort “Sopkoud …”Blouvaal …
Kleinseun is besig om die taal teen die spoed van weerlig aan te leer. En daarmee saam maak hy sy eie woorde … En ek kan nie help om erg beïndruk te wees nie.
Lees voort “Blouvaal …”Die flaminke van Flaminkepan in Welkom
Toe ons in 1983 na Welkom verhuis het, was die flaminke van Flaminkepan in Welkom een van die grootste besienswaardighede in hierdie jongste goudstad van Suid-Afrika.
Lees voort “Die flaminke van Flaminkepan in Welkom”Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties
Ag julle, ek geniet die kleinkind van my so baie. Hy is nou amper 29 maande oud, nog baie ver van drie af. Maar … hy dink hy is veel ouer. En … hy kan onderhandel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties”Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg
Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”