Ek lief my taal, en ek is altyd verstom oor hoe vinnig ons mense grappe oor redelik ernstige sake kan maak. Soos die “waarheid” wat Charlize Theron vertel het, naamlik dat net 44 mense in Suid-Afrika Afrikaans praat.
Lees voort “Afrikaans, my taal, is snaaks!”Skrywer: Dr Christa van Staden
Oplettende kleinseuntjie … rainbow
So sit ons verlede week op die stoep van ons meenthuis in Centurion en gesels, terwyl kleinseun by die deur uit is buitentoe.
Lees voort “Oplettende kleinseuntjie … rainbow”Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier
Ons het Saterdagoggend begin see toe ry. Dit het gereën en die water het blybaar oral gevloed. Ook in Centurion, nadat ons weg is. By die rivier gekom, het ons gepak om see toe te kom.
Lees voort “Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier”Woefkinders ontmoet Stilbaai se see …
Ons is vir die week by die see. Manlief werk van die huis af en ek maak reg vir Desember. Dit is nou die vyfde keer by die see, maar die eerste keer wat die woefkinders saamkom …
Lees voort “Woefkinders ontmoet Stilbaai se see …”Kleinkindpret: Ouma keep quiet
Kleinkind praat baie Engels, verstaan baie goed in Engels en is op emosies ingestel in beide tale. Juis oor die geEngelspratery het ek besluit om hom baie meer aan Afrikaans bloot te stel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma keep quiet”Kleinkindpret: Tannie heks
Kleinkind praat nou baie. En hy praat al verstaanbaarder. Ek weet bykans alles wat hy sê. Verder luister hy baie mooi. En as ek vra of ek reg verstaan, dan Yes hy my.
Lees voort “Kleinkindpret: Tannie heks”