Ek weet ek skryf dit gereeld, maar hierdie tweejarige kleinkind van my het die empatie van ‘n grootmens. En … ek moet dit ook beter beskryf, want ek ken werklik min grootmense wat empaties is.
Lees voort “Empatie van ‘n 2-jarige?”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kleinkind, ek en tuinslakke
O my goeiste, as daar een ding is wat vir my baie grillerig is, is dit ‘n tuinslak. Vir my is die enigste goeie tuinslak ‘n dooie een.
Lees voort “Kleinkind, ek en tuinslakke”Ek is gedaan in en uit die rivierhuis getrek
Ek weet, ek het manlief aangemoedig dat ons, voor ons see toe gaan, die rivierhuis leegtrek. Maar, ek mag seker ook sê dat ek gedaan getrek is …
Lees voort “Ek is gedaan in en uit die rivierhuis getrek”Arrie Nel Apteke beter as Dischem
Kyk, ons het lankal besluit dat Dischem nie omgee vir sy lojale klante nie. Maar, ons het ook agtergekom dat ons bybetaling op ons chroniese medisyne al meer en meer raak.
Lees voort “Arrie Nel Apteke beter as Dischem”Kleinkindpret? Skrik ek my koud
Gister gaan my 2-jarige kleinkind in die gaste toilet in. En maak die deur toe.
Lees voort “Kleinkindpret? Skrik ek my koud”Kleinkindpret: Ons 2-jarige humoris
Goed, laat ek eers dit skryf, ek moes eers gaan opkyk of die woord humoris bestaan. Die sinoniem is grapmaker.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons 2-jarige humoris”