Vandag drie weke gelede moes ek Shilo vir die laaste keer veearts toe vat. En ek sukkel steeds om daaroor te kom.
Lees voort “Woordloos …”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Kleinkindpret: Kumbaya
Ek is verskriklik beïndruk met my jongste kleinkind wat ek gereeld sien. Vandat hy skool toe is, sing hy. Sommer maklik.
Lees voort “Kleinkindpret: Kumbaya”Poefpolisie …
Ek gaan stap nou daagliks met die Schnauzers, soms met beide, soms met Bekka.
Lees voort “Poefpolisie …”Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo
Kleinkind hou nie van sy truie en baadjies se riyssluiters tot bo opgetrek nie.
Lees voort “Kleinkindpret: My ritssluiters tot bo”As ek net een stel klere mag kies …
Ek antwoord nie die vrae wat Jetpack vra nie, maar ek gaan vandag een beantwoord op grond van vriendinne se antwoorde.
Lees voort “As ek net een stel klere mag kies …”Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?
Shilo’tjie was sedert die 10de Januarie 2023 siek, en nadat onbehandelbare, vinnig-groeiende kanker gediagnoseer is, het hy vinnig agteruit gegaan tot hy nie meer kon loop nie.
Lees voort “Bekka neem oor as my oppasser, of was hy nog altyd ook?”