Kyk, daar is min goed wat my my so laat wip as mense wat dink dat hulle my vir ‘n pop kan vat.
Lees voort “As mense my vir ‘n pop wil vat …”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Raai, raai, riepa – wat staan daar?
Ek is heel beïndruk met my kennis van die Russiese alfabet – of Siriliese alfabet – wat nog nie afgewater het nie.
Lees voort “Raai, raai, riepa – wat staan daar?”Waar kry hulle die manne?
Julle, ek gaan dit vra, want dit tiekel my pienk. Waar kry ouer, afgetrede vrouens die manne?
Lees voort “Waar kry hulle die manne?”ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo
Ek dink almal wat hier lees, weet ek wou nie die besluit oor Shilo se lewe of dood maak nie.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n roerende gedig oor my en Shilo”Painful om beautiful te wees?
Jitte, ek vertel gister van die geloolery met die Pantene op my hare, Om dit weer uit te kry – met Sunlight Liquid.
Lees voort “Painful om beautiful te wees?”‘n Barbie-pienk oefenhemp
Saterdag is ons winkels toe, ek soek ‘n nuwe oefenhemp. Myne word elke keer gim toe gedra en manlief en die kinders dra elke keer ander hemde – en broeke.
Lees voort “‘n Barbie-pienk oefenhemp”