Blogvriendin vra my nou die dag wat verkies ek Apple of Android. Ek het geantwoord, maar gaan sommer ook gou vertel.
Lees voort “iOS (Apple) versus android (Windows)”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Bharat – Indië se nuwe naam?
Ek hoor vanaand dat Indië moontlik beplan om sy naam na Bharat te verander. Blykbaar afkomstig uit ou hindu geskrifte.
Lees voort “Bharat – Indië se nuwe naam?”Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie
Kleinseun kan nie blomme weerstaan nie. Ek het al vertel dat hy langs die pad by struike stop en pluk. Mooi luister as ek sê net enetjie.
Lees voort “Kleinkindpret: My blommetjie mannetjie”Kaplaks – en daar lê skootrekenaar op grond
Ek is besig met die kritiese leeswerk van ‘n M-verhandeling, en my PhD student se tesis.
Lees voort “Kaplaks – en daar lê skootrekenaar op grond”Kleinkind niepret: Snob by die kerk
Ons het verlede Sondag saam gepotjie by die kerk, die eerste keer in twee jaar wat ons lid van die gemeente is. En ek is vies …
Lees voort “Kleinkind niepret: Snob by die kerk”Tweede artikel vir 2023 gepubliseer: ChatGPT
Hierdie jaar beweeg teen ‘n slakkepas wat my artikels betref, maar die tweede een is darem gepubliseer.
Lees voort “Tweede artikel vir 2023 gepubliseer: ChatGPT”