As kleinseun hier is< gryp hy die boude vas en hol, met die roep: “Ouma, kom, ek moet poef.”
Lees voort “Kleinkindpret: Dit stink”Skrywer: Dr Christa van Staden
Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
VVV’s in my stadshuis …
Almal wat my volg weet, as daar rede moet wees waarom ek die rivierhuis wou verkoop het, was dit VVV’s …
Lees voort “VVV’s in my stadshuis …”Ekke … in ‘n neutedop
Ek word soms pienk getiekel oor hoe mense my opsom. En aanvaar hulle is reg, daarom vertel ek bietjie meer.
Lees voort “Ekke … in ‘n neutedop”Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …
Kleinkind is ‘n versamelaar. En as hy een begin, is daar reëls wat nie gebreek mag word nie. Hy pas sy versameling soos goud op.
Lees voort “Kleinkindpret: ongeplakte plakkers …”Better me … en ek
Ek kry al soveel keer die advertensies om by een of ander uitdaging van BetterMe aan te sluit. Septembermaand het ek vir jaar aangeteken.
Lees voort “Better me … en ek”Kleinkindpret: Ai wêna
Kleinkind kan Afrikaans en Engels bykans ewe goed praat en verstaan. Engels leer hy homself deur sy stories.
Lees voort “Kleinkindpret: Ai wêna”