Kleinkind kom nie vanjaar saam see toe, hulle bly tuis, sy ander ouma en oupa is aan hierdie kant.
Lees voort “Kleinkindpret: Ek wil nou ses wees”Maand: November 2023
Lag in die kerk …
Ons het vandag nagmaal gehad. Skuins links voor my het ‘n pappa en mamma met kleinding – ek skat twee – en ouer sus gesit.
Lees voort “Lag in die kerk …”Luisterboeke op Audible
Ek het audible September afgelaai en vir een maand betaal. Dit nogal baie duur beskou teen bykans R300 per maand, met een boek wat gratis afgelaai en geluister kan word.
Lees voort “Luisterboeke op Audible”Hallelula! Derde artikel vir 2023 is gepubliseer
Ag tog, ek was al so moedeloos, het sommer nog twee geskryf …
Lees voort “Hallelula! Derde artikel vir 2023 is gepubliseer”Verdomde spinnekoppe in my huis
Ek het so rukkie gelede sommige van my vriende onstel met my beskrywing van hoe manlief ‘n baie groot spinnekop in my kamer moes doodmaak.
Lees voort “Verdomde spinnekoppe in my huis”Laat oulike seuntjie van seker ses my bloos
Gister is ek saam met manlief Clicks toe vir sy medikasie. Mens kry by ons ‘n strokie met ‘n nommer en dan word jy uitgeroep, dus kan jy inkopies doen en rondstap eerder as om in ‘n ry te staan.
Lees voort “Laat oulike seuntjie van seker ses my bloos”