Ek dink jy weet teen hierdie tyd al baie goed dat ek vir spinnekoppe bang is. Maar, ek moet eers vertel, ek is in die laaste tyd nie so bang nie.
Lees voort “So hittete of ek gooi ‘n eier …”Maand: Junie 2023
Bye laat my skrik …
Anne deel nou die dag die mooiste foto’s wat sy van bye geneem het. En gister sit ek en koeldrank drink toe die bye my kom besoek.
Lees voort “Bye laat my skrik …”Kinderpret: Sondagkuier met kleinkind
So kuier kleinkind vandag by my. Pappa speel saam met oupa gholf. En mamma wil rus, sy is siek. Ding is, hulle is baie siek.
Lees voort “Kinderpret: Sondagkuier met kleinkind”Raak ek te gemaklik?
Ek sit vandag so en dink, raak ek te gemaklik?
Lees voort “Raak ek te gemaklik?”Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …
Kyk, my jongste kleinkind het mos so pas drie geword. En hy is mos soos ‘n sponsie. Dus speel ek lekker met hom terwyl ons ry.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …”Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …
Vanoggend se leesplan spreek direk met my. En dit is so waar, as ek te na gekom voel, vind ek geen vreugde in enige iets wat ek rondom my sien nie. En daar is soveel redes om danbaar eerder as so te voel.
Lees voort “Vreugdesteler: Om te nagekom te voel …”