Gepubliseer in Joernaal,Woordloos

Woordloos 1. Reënmeter

Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.

Hier is die eerste ene.

Dieselfde voorwerp, van ver en naby.

Wat lei jy van die eienaar af? Die landskap, die omgewing? Watter woorde kan dit goed beskryf?

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

10 gedagtes oor “Woordloos 1. Reënmeter

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.