Toe ons in Kazakstan gebly het, het seun ons van air fryers vertel. Iets wat ek glad nie geken het nie. Hoe goed hulle daarmee kos maak – olielose slap skyfies byvoorbeeld. Gesond. En ek was op die plek lus om ook ene te kry – my kleinkinders hou baie van slap skyfies.
Lees voort “Resep vir aartappelskyfies in lugbraaier”Maand: Mei 2021
Redigering van foto-storie #12 se foto
So lewer Appeltjie vanoggend kommentaar op my saamgestelde foto-uitdaging #2:
Lees voort “Redigering van foto-storie #12 se foto”Foto-storie #12
Hierdie foto vat my 10 jaar terug en ek kan nie glo die tyd het so gevlieg nie.
Lees voort “Foto-storie #12”