Gepubliseer in Resensies

Boekresensie: Speurder Kwaaikofski

Hierdie boekresensie is deur ‘n 9-jarige seuntjie geskryf wat baie, baie daarvan hou om te lees.

En dit doen hy oral waar hy kan. In die kar, as sy werk klaar is, as hy klaar met sy boeties gespeel het, wanneer hulle moet gaan slaap en hy nog wakker mag bly.

Kliek gerus op die foto om sy resensie van die boek in die foto te lees.

Lewer gerus kommentaar, ek sou graag wou weet wat taalonderwysers daarvan dink.

Unknown's avatar

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

4 gedagtes oor “Boekresensie: Speurder Kwaaikofski

Lewer kommentaar op Toortsie Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.