Manlief is ‘n boer, ‘n man wat van braaivleis, bier en biltong hou. En natuurlik die Blou Bulle.
Lees voort “Braaivleis in Qazaqstan”Dag: 25 Mei 2019
Vriendskap in Qazaqstan
Ek was reeds in die kooi, maar kon nie slaap nie omdat ek ‘stress’ oor ‘n toe-oog afspraak met ‘n ander Suid-Afrikaanse vrou. En ek kon myself blameer, ek wat maklik ‘n kluisenaar kan word, het myself in hierdie situasie ingekry. Dit het so gebeur.
Lees voort “Vriendskap in Qazaqstan”