Uit my prille jeug … pret met water

Scrapy daag ons die week uit om oor avontuur met water te skryf ... en dit vat my na my kinderjare terug, veral omdat sy gesels oor 'n weghardloop en -kruip episode op 'n boot. Daarom het ek so bietjie afgedwaal van avontuur .... *** Ek het op 'n plasie grootgeword, iewers tussen Jachtfontein en … Lees voort Uit my prille jeug … pret met water