Gistermiddag sit ek so lekker met my dollatjie en gesels terwyl ons kyk hoe die seuns speel. Haar jongstemen seun se jongste en enigste. Toe pieng my horlosie dat daar ‘n boodskap is.
Lees voort “‘n Verjaarsdagwens van die heks in ‘n sprokie”Etiket: verjaarsdag
‘n Verjaarsdagbederfie …
Ek en manlief het my verjaarsdag verlede jaar alleen in Kazakhstan gevier, met geen hoop om in die afsienbare toekoms in ons eie land terug te wees nie.
Lees voort “‘n Verjaarsdagbederfie …”De Vette Mossel – Hartbeesfontein
Ons geniet dit om vir my verjaarsdag as gesin saam uit te eet. Hierdie foto is op 13 Augustus 2017 geneem, dus 4 jaar gelede. By De Vette Mossel by Harties. Una, ek neem aan jy ken die plekkie?
Lees voort “De Vette Mossel – Hartbeesfontein”